top of page
Pirouette
In die debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ‘n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is ‘n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die lewe sterk beeldend vanuit ‘n dansersperspektief - gestroop, met net die nodige lyne - weer te gee: tollend, wankelend, seëvierend met ‘n bevrydende sprong na heling.
“Botha het ‘n sterk beeldende vermoë en huiwer nie om psigologies komplekse temas aan te spreek nie.” Louise Viljoen.
bottom of page